Quantcast
Channel: Gesprek | GeselsVersekering
Browsing all 15 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gesels Versekering is aanlyn!

Versekering is vir baie Suid-Afrikaners daardie bodemlose put waar hul elke maand moet geld ingooi en dan wonder of dit ooit ‘n sinvolle uitgawe was. Dit is eers wanneer daardie ongeluk of verlies...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar sal altyd ruimte wees vir die klein tot medium finansiële dienste...

Met die “GeselsVersekering” webtuiste wil ons graag die vergrootglas plaas op die versekeringsindustrie en nouer let nie net op spesifieke versekeringsprodukte in die mark nie, maar ook wat dit verg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sommige sêgoed is net beter in Afrikaans!!

Het jy al ‘n sêding gehoor en dan gewonder hoe jy dit vir ‘n anderstalige kan oorvertel? Sommige goeters is net te snaaks en uniek in one eie taal om te kan vertaal vir iemand anders. So in ‘n ligter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat is die wetlike standpunt tov spoedbeheer op privaat paaie binne ‘n...

Vraag: Ek het gou ‘n tegniese vraag vir jou?  Wat is die wetlike standpunt tov privaat paaie binne ‘n opgeboude gebied (Landgoed/estate) waar die publiek as besoekers die paaie gebruik tov regulering...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dr Johan Van Zyl aangestel as Uitvoerende Hoof van Toyota Afrika

Nuwe posisie vul verantwoordelikhede as President en Uitvoerende Hoof van Toyota Suid-Afrika Motors aan Uitvoerende magte oor een van die vinnigste groeiende vastelande Nuwe struktuur in pas met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Matrieks stroom na KZN

Elke jaar stroom duisende matrieks see toe vir ʼn vakansie ter viering van die einde van hul skoolloopbaan. Plekke soos die Noord-kus, Suid-kus, Durban, Margate en Jeffreysbaai is van die gewildste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waar is my prokureur?

Ons almal vrees daardie dag wanneer ons in die ingewing van die oomblik ʼn besluit neem en daarna blootgestel kan word aan ʼn hof waar ure geredeneer kan word of my optrede geregverdig was, of nie. ʼn...

View Article

Toyota Se Sportnutse bly gewild

Toyota Suid-Afrika se markbeste verkope van 9 601 eenhede in Mei het die maatskappy ’n markaandeel van 23% besorg ‒ die hoogste in vyf maande. Dié syfer plaas Toyota 3 215 eenhede voor sy naaste...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Groot Opgewondenheid in Toyota Stadium

Gratis rugby kaartjies vir die eerste Guinness PRO14 wedstryd – met die komplimente van Toyota Suid-Afrika  Op Saterdag 16 September om 19:30 speel Toyota-stadion gasheer vir die eerste Guinness PRO14...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VKB en verskaffers span saam om rekordbedrag vir VL se veiligheid te skenk

dav Die geld wat ingesamel is, is nie uit landbouers vir landbouers nie. Dit is uit die ondersteunende industrie ter wille van landbouers se veiligheid. So sê Koos Janse van Rensburg, Besturende...

View Article

The App Will See You Now – How Companies Are Personalising Health

• Daily steps counted – check. • Glucose levels – check. • Personal trainer follow-up – check. • Stress-busting tips – check. From shopping to hailing a ride, with the click of a button or a swipe of a...

View Article

Landbouers moet in SA geleenthede soek, sê VL Jongboer-wenner

“Jongboere moet ophou Google oor moontlike geleenthede wat daar in die buiteland is. Google eerder oor watter geleenthede daar in Suid-Afrika is.” Só sê Herman Janse van Rensburg, Vrystaat Landbou (VL)...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kontrolepunte sal help om siektes soos bek-en-klou én veediefstal te voorkom

Die instelling van kompartemente en beheerde kontrolepunte om die uitbreek van dieresiektes in die Vrystaat te voorkom. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, Vise-president van Vrystaat Landbou (VL), van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SONA: Vrystaat Landbou – Ons het beleidsekerheid en goeie bestuur nodig!

Vrystaat Landbou (VL) beskou die komende staatsrede (SONA) as ‘n geleentheid vir die regering om sy beleide en doelstellings te herbelyn met dit wat landbou en die breër ekonomie nodig het om te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Harde woorde tydens Vrystaat Landbou kongres

“Ons gaan dalk op ’n paar tone trap, maar gegewe die tyd en omstandighede waarin landbou homself op die oomblik bevind, is dit dalk nodig.” Dit is die mening van Francois Wilken, president van...

View Article

Browsing all 15 articles
Browse latest View live